Kry jou Saterdag by die Boeremark

NAWEEKDINGE

Kry jou Saterdag by die Boeremark

Die Pretoria-boeremark is veel meer as ’n weeklikse afsetgebied vir klein verskaffers van vars produkte. Dis ’n cool kuierplek waar locals kan koop, klets en kliek. MICHÈLE MEYER moes teen wil en dank gaan, maar is sy nou bly se hét!

DIS gitdonker. My kind staan voor my bed, onverbiddelik. “Ma sál nou opstaan. 04:30 is nie so vroeg nie. Die mark is ’n jam!”

Ek gooi ’n kakiehemp oor vir ingeval ’n mens liewer moet blend. Sy sê ek moet my roer en die mandjie bring. En kontant. Sy sien nie ek rol ’n slag oë vir háár hebbelikheid nie. Kwart voor vyf op ’n Saterdag brul haar karretjie ons na die jam toe. My buurvrou se WhatsApp pieng byna oombliklik: “Is alles oukei, is iemand siek?” Ek laat weet alles is honderd, dankie. Ek gaan net gou Boeremark toe.

Die voëltjie die fluit en die rooidag kom uit..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X