DIÉ storie klink soos ’n sprokie: Daar is ’n stad. Pretoria. In Pretoria is daar ’n fabriek en ’n kamer. Die moskamer. In die fabriek en die moskamer is twee wetenskaplikes: Nita Breytenbach en Helga Dagutat.
In die fabriek formuleer hulle eetbare sampioene in ’n landbouproduk vir biologiese oesbeskerming. Die moskamer is geskep toe hulle besluit het om ’n truffel te kweek nadat ingeligtes te vertelle gehad het dis onmoontlik. Sonder grond, ingeënte akkerwoud of ’n groot gedoente kweek hulle toe binnenshuis ’n truffel.
Sprokie vir ’n stadskind..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Hoe wild en verwaarloos ís ons Wildtuin?