NOTA BENE | Die ANC bewe en die EFF lek lippe af

NOTA BENE | Die ANC bewe en die EFF lek lippe af

MAX DU PREEZ skryf oor die jeug wat Zambië se president uitgeskop gekry het, die Amerikaanse fiasko in Afghanistan, Floyd Shivambu se vingers in die koekblik, en Steve Hofmeyr wat sing oor kierankies wat braai.

DIE jeug van Zambië, meestal werkloos, het laas week in groot getalle gaan stem – en só pres. Edgar Lungu uit die kussings gelig.

Suid-Afrika se politieke kultuur en omstandighede verskil van dié in Zambië, maar dit moet nogtans die ANC ietwat onrustig stem – en die EFF hoop gee dat hulle in 2024 behoorlik deur die 10% plafon gaan breek en selfs die amptelike opposisie gaan word.

Soos in Suid-Afrika was die 18 tot 25-jariges in Zambië in die verlede baie traag om aan die demokratiese proses deel te neem. Die opposisieleier, Hakainde Hichilema van die United Party for National Development, het hulle suksesvol gemobiliseer en ontleders meen dit was die belangrikste rede waarom hy met meer as ’n miljoen stemme gewen het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.