NOTA BENE | Moerland toe met die generaal

WOELINGE OP WOENSDAG

NOTA BENE | Moerland toe met die generaal

MAX DU PREEZ skryf oor die moerse bohaai oor 'n polisiegeneraal se woorde, oor Jacob Zuma wat nou armoede pleit en die hoed rondstuur en oor die spektakel van anti-vaxxers voor 'n hospitaal.

DIE legendariese Wes-Kaapse polisiegeneraal Jeremy Vearey (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-08-12-jeremy-vearey-en-die-donker-water/) is moerig. Sy hele loopbaan is dalk in sy moer, soos in heel des moers, as sy gebruik van die woorde “moer hulle” verkeerd geïnterpreteer word.

Dié moerse drama het begin toe Veary op 25 Februarie vanjaar 'n skakel na 'n artikel oor sy kollega genl. Peter Jacobs se regsprobleme met sy base op Facebook geplaas het met dié kommentaar: “Moer hulle!”

Drie maande later is Vearey summier hieroor afgedank. In Engels beteken “moer hulle” eintlik “fuck them” of 'n oproep tot geweld, sê sy base. En wie de moer is Veary om só op sy meerderes te vloek? Sy moer, man...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.