POLITIEKE NOTABOEK | Oukei baai ou Quinny

NOG VAN DIESELFDE

POLITIEKE NOTABOEK | Oukei baai ou Quinny

MAX DU PREEZ skryf oor Quinton de Kock se besluit om nie vir die Proteas te speel nie, en wonder oor waar volgende week se verkiesing ons gaan laat.

DIT was 'n onverkwiklike visuele verteenwoordiging van wie en wat Suid-Afrika is: vier nasionale krieketspelers wat by die T20-Wêreldbeker in solidariteit teen rassisme op een knie kniel, drie wat staan met 'n gebalde vuis, en twee wat stroef hulle hande agter die rug hou om te sê “ons wil niks hiermee te make hê nie”.

Oral in die krieketspelende wêreld is dié foto vergesel van die kommentaar dat die Proteas dit nie oor rassisme eens is nie. Dit het by niemand verbygegaan nie dat Suid-Afrika tot drie dekades gelede weens sy regering se beleid oor ras uit alle internasionale sport uitgesluit was.

Net een wit speler, Rassie van der Dussen, het voor die wedstryd Saterdag teen Australië saam met Temba Bavuma, Kagiso Rabada, Tabraiz Shamsi en Keshav Maharaj gekniel. Heinrich Klaasen en Anrich Nortjé het hulle duidelik van dié gebaar gedistansieer. Quinton de Kock verskyn nie op die foto nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.