POLITIEKE NOTABOEK | Die VSA is veel meer van ’n drukkoker as SA

INSURREKSIE SONDER EINDE

POLITIEKE NOTABOEK | Die VSA is veel meer van ’n drukkoker as SA

MAX DU PREEZ vergelyk die militansie en verdeeldheid in Amerika met dié in Suid-Afrika en voel sommer baie beter. Hy het boonop nogal hoop vir die toekoms van plaaslike koerante.

’N BIETJIE perspektief, mense.

Ons raak heel op hol as 'n paar mense 'n skaap slag om FW de Klerk se dood te “vier” en as die EFF's en die RET’s soos Zanu-PF klink. Ons skrik ons melk weg as lieplappers soos Jacob Zuma se spoilt-brat-dogter Duduzile, reeks-weeskind Carl Niehaus en tronkvoël Andile Lungisa 'n  nasionale opstand bepleit en daar op Black Twitter vir vergelding geagiteer word.

Die meeste van dié kastige militantes is totaal gediskrediteerde randfigure. Die EFF het maar weer net so 10% van die kiesers se steun in die onlangse verkiesing kon trek. Die RET-faksie is teen die planke, met vele van sy senior leiers in die hof of in die tronk...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.