Die klad op Kannaland se naam

STEEDS ‘DAAI OU'

Die klad op Kannaland se naam

Soveel soos wat Jeffrey Donson homself probeer verontskuldig van 'n skuldigbevinding aan statutêre verkragting in 2008, soveel hou dit aan kleef. HEINDRICH WYNGAARD het in sy kop probeer klim.

HIERDIE is nie die artikel wat die leiers van die Independent Civic Organisation of South Africa (Icosa) oor hulle party geskryf sou wou hê nie. Of wat Jeffrey Donson, wat pas as Kannaland se uitvoerende burgemeester herkies is, sou verkies nie. Dit sou hulle veel eerder pas as die artikel as 'n bevestiging dien van die lirieke in 'n Icosa-musiekvideo op YouTube:

Jeffrey Donson is daai ou
wat al die mense so van hou
swart, wit of bruin
hy maak vir jou 'n way
Jeffrey Donson sal jou nooit weggooi


Maar meeste van als is die soort artikel wat Icosa en Donson sou verwag, een waarin geskryf word oor hoe so 'n klein politieke organisasie 'n prominente rolspeler in plaaslike regering geword het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X