DIE verlede is nie dood nie (sorry, Koos); die verlede het net uitgepass.
En gistermiddag in die Nasionale Vergadering was daar ’n fel stryd tussen sprekers van verskillende politieke partye om deur hul eie interpretasie van die verlede (en hul eie voorspellings vir die toekoms) nuwe lewe te gee aan ’n tyd wat nie meer is nie.
Dit was toe gestem is oor die wysigingswetsontwerp om artikel 25 van die Grondwet verander te kry om grondonteiening sonder vergoeding wettig te maak. Die uitslag was 204 ten gunste van en 145 daarteen, wat beteken het laasgenoemde het geseëvier omdat eersgenoemde nog so sestig stemme vir ’n tweederdemeerderheid benodig het (sodat die wetgewing deurgevoer kon word)...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.