POLITIEKE NOTABOEK | Zuma se pap snoek

VIS-KRIKLIK SWAK

POLITIEKE NOTABOEK | Zuma se pap snoek

MAX DU PREEZ skryf oor Jacob Zuma se lank beloofde boek, die RET-beskermer, die ANC-parlementslid wat vir Cyril Ramaphosa doodwens, en stel jou voor aan onverwagte jeugdige talent.

JACOB ZUMA sê nou al jare lank by elke moontlike geleentheid dat hy eendag 'n bom van 'n boek gaan publiseer waarin die skokkende waarheid oor sy teenstanders se skandes en die dekade lange internasionale sameswering teen hom oopgevlek sal word.

Die skinder was dat die vrees om in dié boek genoem te word die verklaring is hoekom die ANC en die regering hom sedert sy uittrede in 2018 met handskoene hanteer.

Zuma was nie net adjunkpresident onder Thabo Mbeki en vir nege jaar self president nie, hy was die hoof van die ANC se intelligensie in die laat 1980’s. Hy moet sekerlik 'n klomp dirt oor 'n groot klomp mense hê...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.