Die biljoenêr aan die voorpunt van paleotoerisme in SA

ONGEËWENAARDE ONTDEKKINGS

Die biljoenêr aan die voorpunt van paleotoerisme in SA

Agt jaar lank al koop Tim Nash eiendomme in die Wieg van die Mensdom op. Dis sy poging om nie net die fossielterreine in die gebied te beskerm nie, maar ook ‘die storie van ons oorsprong as mense', skryf ROB ROSE.

DIT lyk of hy Suid-Afrika se nuutste “ruimte-toeris" gaan wees en het reeds die grootste deel van die Wieg van die Mensdom wes van Johannesburg opgekoop in 'n waaghalsige plan om 'n wêreldklas-sentrum vir paleotoerisme te skep. Maar dis heel moontlik dat jy nog nooit van hom gehoor het nie.

Jy weet dalk van sy broer, Paul Nash, wat in 1968 in Krugersdorp die wêreldrekord oor 100 m geëwenaar het. Of van sy pa, John, wat in die 1960's 'n fortuin gemaak het uit 'n lugvaart-onderneming.

Tog is dit die 62-jarige kluisenaar-biljoenêr Tim Nash wat dalk die mees blywende spoor op die land gaan agterlaat. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.