POLITIEKE NOTABOEK | Hoe meer inligting, hoe meer valshede

FOP JOU OOK, CARL

POLITIEKE NOTABOEK | Hoe meer inligting, hoe meer valshede

MAX DU PREEZ skryf oor die inligtingsoorloë wat gevestigde demokrasieë bedreig, ook hier in Suid-Afrika.

'N NASIE kan nie tegelykertyd onkundig en vry wees nie, het die derde Amerikaanse president, Thomas Jefferson, gesê: “If a nation expects to be ignorant and free, in a state of civilization, it expects what never was and never will be.”

Die bittere ironie is dat mense vandag meer toegang tot inligting het as ooit tevore in die geskiedenis, maar disinformasie het sulke pandemiese vlakke bereik dat dit die wêreld se demokrasieë wesenlik bedreig.

As feit en waarheid eers onderhandelbaar en relatief geword het, kan daar nie juis van 'n goed ingeligte openbare mening gepraat word nie – en daarsonder is 'n demokrasie hol en leeg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.