Hoe is dit dat Cyril Ramaphosa nie besef sy grootste krag is sy gewildheid onder gewone Suid-Afrikaners nie, wonder MAX DU PREEZ. Hy skryf ook oor helde en en vrot appels in die openbare lewe.
HIER is Cyril Ramaphosa se dilemma: Steek hy Lindiwe Sisulu in die pad, word sy 'n martelaar, 'n simbool van 'n nuwe teenstand teen die status quo; verdra hy haar maar as lid van die kabinet, dan kan hy haar ruimte inperk om teen sy faksie oorlog te maak, maar hy lyk swak.
Die tweede keuse is waarskynlik die gewenste een as eenheid in die ANC op die kort of mediumtermyn die hoogste waarde is.
Maar Ramaphosa en sy administrasie gaan heelwat legitimiteit in die oë van die land se burgers verloor as 'n minister wat die Grondwet en die regbank in sulke kru terme aangeval het en boonop vir die president gesê het hy lieg, nie binnekort afgedank word nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SIES-SULU
POLITIEKE NOTABOEK | Op horings en in ’n dilemma
Hoe is dit dat Cyril Ramaphosa nie besef sy grootste krag is sy gewildheid onder gewone Suid-Afrikaners nie, wonder MAX DU PREEZ. Hy skryf ook oor helde en en vrot appels in die openbare lewe.
Deel
HIER is Cyril Ramaphosa se dilemma: Steek hy Lindiwe Sisulu in die pad, word sy 'n martelaar, 'n simbool van 'n nuwe teenstand teen die status quo; verdra hy haar maar as lid van die kabinet, dan kan hy haar ruimte inperk om teen sy faksie oorlog te maak, maar hy lyk swak.
Die tweede keuse is waarskynlik die gewenste een as eenheid in die ANC op die kort of mediumtermyn die hoogste waarde is.
Maar Ramaphosa en sy administrasie gaan heelwat legitimiteit in die oë van die land se burgers verloor as 'n minister wat die Grondwet en die regbank in sulke kru terme aangeval het en boonop vir die president gesê het hy lieg, nie binnekort afgedank word nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.