×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Ugo, pendelbye en jubileum-koors (en veels geluk liewe tienling!)

KLEIN SATERDAG

Ugo, pendelbye en jubileum-koors (en veels geluk liewe tienling!)

In ons middel-van-die-week-notaboek vertel WILLEM KEMPEN, ADRI KOTZÉ en ANNELIESE BURGESS van dinge wat hierdie week hulle oog getref het

Piet Rampedi se ‘rogue unit’-babas

Veels geluk, liewe Tembisa-tienling, met julle eerste verjaardag gister!

Dis nou as julle wel gebore is. En indien julle wel op 7 Junie verlede jaar gebore is. En indien daar wel tien van julle is. En indien julle wel een of ander konneksie met Tembisa het. (En natuurlik as iemand wel hierdie vir julle voorlees.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X