GOED WAT NIE NUUS IS NIE
KLEIN SATERDAG | Kaasburger-inflasie, Bob se vet salaris en lewende doodskiste
ANNELIESE BURGESS vertel onder meer oor die laaste ski-maker van Skotland, C. LOUISE KORTENHOVEN bekyk Naspers se Bob van Dijk se salaris, ADRI KOTZÉ stel ons voor aan die mooiste lelike gesig, en ons deel 'n podsending.

DEEL
Kaasburger-inflasie
Kospryse skiet die laaste paar jaar die hoogte in. Dit is weens die oorlog in Oekraïne, kwessies met verskaffingskettings (veral in plekke soos Amerika en Brittanje) en klimaatsverandering. Politico verduidelik (https://www.politico.com/interactives/2022/food-prices-rising-inflation-2022/) die situasie in Amerika aan die hand van 'n kaasburger se prys, wat ook die hoogte ingeskiet het. Die broodrolletjies, byvoorbeeld, het die afgelope jaar met 7.1% gestyg – die grootste rede hiervoor was die opeenhoping by Amerikaanse hawens. En slaaiblare se prys het met 12% gestyg as gevolg van klimaatsverandering en weerverwante uitdagings. Die artikel gee 'n uitstekende oorsig oor hoe ekonomiese en geopolitieke faktore die prys van ons kos kan beïnvloed. – AB
Onbeperkte ruimte vir groei..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.