UIT DIE ARGIEF
Gedwonge verskuiwings: ’n skelwoord in die Suid-Afrikaanse rassepolitiek
In 1988 het JACQUES PAUW en ELSABÉ WESSELS in vyf artikels die hartseerverhaal van bruin en swart mense vertel wat nie van hul tuiste wou wegtrek nie. Hoewel gedwonge verskuiwings amptelik in Februarie 1985 deur die apartheidsregering afgeskaf is, moes sowat 250,000 mense in 73 gemeenskappe in Suid-Afrika steeds teen ’n geraamde koste van R500 miljoen hervestig word, het Chris Heunis, destydse minister van staatkundige ontwikkeling en beplanning, aangekondig. Maar elke maatreël wat die regering geneem het om die inwoners te oorreed om te verhuis, is heftig teengestaan.

Deel
Van bakboord na stuurboord
Deur Jacques Pauw en Elsabé Wessels
VERSKUIWINGS is ’n skelwoord in die Suid-Afrikaanse rassepolitiek. Dit is al selfs ’n vorm van gemeenskapsmoord genoem – en tereg ook, want in minder as 30 jaar het die Nasionale Party 3.5 miljoen mense ontwortel en honderde gemeenskappe ontwrig om aparte woon- en leefruimtes te probeer skep...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel