Die reg op genadedood: ‘Ek hou vas aan my ma se nagedagtenis’

DIE MOEILIKE GESPREK

Die reg op genadedood: ‘Ek hou vas aan my ma se nagedagtenis’

Drie jaar gelede word prof. Sean Davison tot agt jaar huisarres gevonnis nadat hy drie mense in Suid-Afrika gehelp het om hulle lewe te beëindig. Hy is onlangs vrygelaat. Hy het geen berou oor wat hy gedoen het nie. Sy ma (vir wie hy ook gehelp het om te sterf) het sy oë oopgemaak vir die lyding van mense wat die dood bo die lewe kies. ANNELIESE BURGESS vertel meer.

DAAR is iets Jesus-agtigs, verbeel ek my (die Kinderbybel-weergawe), aan die maniërismes van Sean Davidson toe hy in Junie vanjaar met die media praat nadat hy uit huisarres vrygelaat word. Hy staan op die trappe van die Hooggeregshof in Kaapstad, met sy hande omhoog, soos die Jesus van my verbeelding wat bid vir baie visse.

Langs hom staan prof. Willem Landman, die medestigter van Dignity SA, ’n plaaslike organisasie wat hom beywer vir genadedood.

“I did my time, but I did not commit a crime. I helped three men to die.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.