ANC KORRUP, ONBEVOEG EN VERDEELD, MAAR ...
2024: Die opposisiepartye struikel
Suid-Afrikaners wat hulle toekomshoop daarop bou dat die ANC nie in die verkiesing van 2024 ’n volstrekte meerderheid gaan behaal nie, gaan dalk onaangenaam verras word. Die opposisiepartye sal die skuld daarvoor moet dra, skryf MAX DU PREEZ.
ANC KORRUP, ONBEVOEG EN VERDEELD, MAAR ...
2024: Die opposisiepartye struikel
Suid-Afrikaners wat hulle toekomshoop daarop bou dat die ANC nie in die verkiesing van 2024 ’n volstrekte meerderheid gaan behaal nie, gaan dalk onaangenaam verras word. Die opposisiepartye sal die skuld daarvoor moet dra, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
’N NUWE meningspeiling deur Frans Cronjé se Social Research Foundation (SRF) het pas bevind dat daar ’n kans is dat die ANC wel meer as 50% van die stemme in 2024 kan behaal.
Die stigting sê opposisiepartye was tot dusver nie in staat om op die ANC se ineensinking te kapitaliseer en kiesers se vertroue te wen nie.
Daar is verskeie faktore wat in die ANC se guns kan werk en ’n terugvegpoging moontlik kan maak: R292 biljoen se jaarlikse maatskaplike toelaes (https://www.news24.com/news24/southafrica/news/sassa-to-disburse-r248bn-in-grants-which-is-99-of-social-development-depts-budget-20220514) ; ’n ekonomie wat volgens Johan Els, hoofekonoom van Old Mutual, dalk teen 2,5% gaan groei; en ’n stabilisering van die elektrisiteitsvoorsiening teen vroeg 2024. Die onlangse skerp toename in die aantal strafsake wat met korrupsie en staatskaping verband hou, kan die party se beeld ook net goed doen...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Eens had ons leiers soos Moshoeshoe
Koalisies ná 2024: gegoël met syfers
Gaan Marikana toe, Cyril, die weduwees verdien dit
Opgang en ondergang van ’n bevrydingsbeweging
Die staatsgreep-spook lóóp
Deel
Deel
Volgende artikelMax du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.