DIE daarstelling van die regering van nasionale eenheid (RNE) se uitvoerende gesag, kompleks soos dit was, is 'n vulletjie vergeleke met die uitdaging vir die kabinetslede van die ANC en die DA om as 'n eenheid te kan opereer.
Kan stoere ideoloë soos Gwede Mantashe en Blade Nzimande en liberale kapokhane soos Leon Schreiber en Dean Macpherson in vrede en kameraadskap saamleef?
Kan pres. Cyril Ramaphosa Cosatu sterk genoeg bestuur sodat hulle nie die departemente van opposisieministers soos Siviwe Gwarube (basiese onderwys) en Pieter Groenewald (korrektiewe dienste) onregeerbaar maak nie?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KUNS VAN KONSENSUS
Die liberals en die comrades in een kabinet?
Die DA sal 'n fyn dans moet dans om die nuwe kabinet te laat werk sonder om oordonder te word, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
DIE daarstelling van die regering van nasionale eenheid (RNE) se uitvoerende gesag, kompleks soos dit was, is 'n vulletjie vergeleke met die uitdaging vir die kabinetslede van die ANC en die DA om as 'n eenheid te kan opereer.
Kan stoere ideoloë soos Gwede Mantashe en Blade Nzimande en liberale kapokhane soos Leon Schreiber en Dean Macpherson in vrede en kameraadskap saamleef?
Kan pres. Cyril Ramaphosa Cosatu sterk genoeg bestuur sodat hulle nie die departemente van opposisieministers soos Siviwe Gwarube (basiese onderwys) en Pieter Groenewald (korrektiewe dienste) onregeerbaar maak nie?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die DA se slim, begeesterde (en cool) hoofsweep
Nog geen einde in sig vir RNE-wipplank
Taai gesprekke oor eenheid soos ’n vars bries
Vele landmyne op RNE-onderhandelingspad
Die werklike Nuwe Dagbreek?
Cyril se groot oomblik - dalk ons s’n ook?
Mag in die era van Cyril die Swygsame
Die opgang en ondergang van die ANC
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.