MARITA VAN DER VYVER word verwar en betower deur die Franse se onvoorspelbaarheid. 'n Week gelede is 'n verregse regering voorspel, en toe stem die meeste Franse aan die linkerkant.
MY Franse medeburgers het my die afgelope week weer herinner aan 'n liedjie uit The Sound of Music, daardie ene oor a problem like Maria.
Unpredictable as weather, she’s as flighty as a feather. She’s a darling! She´s a demon! She’s a lamb!
Soms voel die Franse nasie inderdaad soos 'n probleem wat niemand ooit sal oplos nie – maar hoe saai sou ons lewe nie sonder hierdie probleem gewees het nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
VERRASSENDE VERKIESING
Van vrees tot vreugde op die Franse platteland
MARITA VAN DER VYVER word verwar en betower deur die Franse se onvoorspelbaarheid. 'n Week gelede is 'n verregse regering voorspel, en toe stem die meeste Franse aan die linkerkant.
Deel
MY Franse medeburgers het my die afgelope week weer herinner aan 'n liedjie uit The Sound of Music, daardie ene oor a problem like Maria.
Unpredictable as weather, she’s as flighty as a feather.
She’s a darling! She´s a demon! She’s a lamb!
Soms voel die Franse nasie inderdaad soos 'n probleem wat niemand ooit sal oplos nie – maar hoe saai sou ons lewe nie sonder hierdie probleem gewees het nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Europa se regses loer vir dié in SA
Hoekom die Franse so graag DStv wil beheer
Neau wat maak die Franse daar?
Suid-Afrika: Je suis Cheslin
Magtige dreuning van die ouer vrou se ontwaking
15 vrae aan Marita van der Vyver
Deel
-
Deel
Marita van der Vyver
SkrywerMarita van der Vyver is 'n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer. Sy woon in Frankryk.