7 Oktober: Mag die dood van 17 000 kinders van Gaza nie...

OORLOG DREIG

7 Oktober: Mag die dood van 17 000 kinders van Gaza nie verniet wees nie

Maandag presies ’n jaar gelede het Hamas die verloop van die geskiedenis in die Midde-Ooste en selfs verder verander met ’n skrikaanval op Israel. Israel het daarop die Gazastrook tot ’n ruïne vermorsel en staan van volksmoord aangekla, en nou het die oorlog ook Libanon en Iran betrek en dreig om vinnig te eskaleer. MAX DU PREEZ ontleed die gebeure en vra dat Suid-Afrikaners verby ou lojaliteite en vooroordele kyk en hulle politieke leiers in die regering van nasionale eenheid druk om die regte posisies in te neem.

DAAR is maar min engele in die Midde-Ooste.

Die staat Israel is al 75 jaar lank die brandpunt van haat, militansie en geweld in die streek. Wat veronderstel was om ’n veilige hawe vir Jode ná die Holocaust te wees, is vandag ’n gevaarliker plek as ooit tevore.

Vandag sit die wêreld en wag om te sien hoe Israel op Dinsdag se missielaanval deur Iran gaan reageer. Gaan hulle kerninstallasies bombardeer? Gaan hulle Iran se regeringsleiers teiken? Gaan Amerika ook betrek word, en gaan dit die konflik verder internasionaliseer?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.