POLITIEKE NABETRAGTING
Só het Kamala Harris se veldtog skeefgeloop
In die onlangse Amerikaanse verkiesingsveldtog het die Republikeine kennelik maalvleis gemaak van die Demokratiese Party se onbeholpe poging. 'n Mens wil nie die woord krisis rondgooi vir elke tweede probleempie nie, maar daar is min twyfel: Die linkse politiek in Amerika is in 'n krisis. ALI VAN WYK het na van die meer nugtere ontledings gaan kyk.

Deel
SLIM en eerbare mense wat die politiek betree, as so iets enigsins gebeur, moet verstaan dat hulle hele loopbaan en alles waarvoor hulle staan, deur ’n populis ontspoor kan word. Wanneer die toestande ryp is vir ’n magtige populis om te verrys oor die aarde en die chaos daarin, is dit nie so moeilik om te verstaan wat die redes vir sy of haar opgang is en hoekom mense emosioneel daarby byval vind nie. Die moeilike deel is om ’n strategie te kry wat daarteen werk.
Telkens, in die loop van die geskiedenis, sou meer rasionele opposisie op dieselfde frustrerende manier teen sterk populiste faal, en telkens moes die wêreld maar geduldig wag vir die populis om self sy energie uit te brand, meestal op rampspoedige wyse.
Packer: Die lang pad terug na gewone mense..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Helfte van Amerika steun ’n liberale orde
Dis nie net Trump wat lieg nie
Trump se oorwinning: Hoekom gee ons so om?
Jou langs-die-TV-kykgids vir Trump vs. Harris
Trump vs. Harris: Lesers sê hulle sê
Hoe werk VSA se kieskollege?
Kies: Is jy vir of teen Trump?
Nuwe diktators vreet wêreld stuk vir stuk op
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.