DIE EGO IS ONDER DIE KLUITE
Die spookbaas wat alleen die kitaar wou slaan
MAX DU PREEZ vertel van sy eie ervarings van Niël Barnard, afgestorwe Nasionale Intelligensie-baas onder PW Botha, en besin oor die groteske nalatenskap van Israel se oorlog op Gaza.
DIE EGO IS ONDER DIE KLUITE
Die spookbaas wat alleen die kitaar wou slaan
MAX DU PREEZ vertel van sy eie ervarings van Niël Barnard, afgestorwe Nasionale Intelligensie-baas onder PW Botha, en besin oor die groteske nalatenskap van Israel se oorlog op Gaza.
Deel
AFRIKANERS, soos ons swart landgenote, het nogal 'n sterk tradisie dat 'n mens geen kwade woord oor die dooies mag sê nie, ten minste nie kort ná hul afsterwe nie. Die meeste van ons was al by begrafnisse van nare mense waar hulle as liefdevol en wonderbaarlik beskryf is.
Maar my oë het groot gerek toe ek die nabetragting (https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/aktueel/niel-barnard-was-n-vertroueling-van-staatsmanne-en-spioene-20250113) oor Niël Barnard op Netwerk24 lees. Dit was 'n hagiografie op steroïde, en ietwat te dik vir 'n daalder. En my wenkbroue was nie die enigste wat gelig is nie.
Die skrywers is die gesoute oudjoernalis Jan-Jan Joubert en Johan Mostert, 'n oudkollega van Barnard. Hulle beskryf Barnard as die “voorste hervormer” wat “die onderhandelings vir 'n vreedsame oorgang na 'n grondwetlike demokrasie” laat begin het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Breyten-ding om te sê: Ons vat die skrum
Politieke Notaboek | Leer by Trump, Cyril
Mini-burgeroorlog as Trump verloor?
Langs Cyril lyk Stenie soos ’n parvenu
Treurwilgenhof en John se skoktroepe
Broeder-baas, maar ook demokrasie-pionier
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.