Op sy minste deel Rwanda se Paul Kagame 'n imperialistiese ambisie met die Russiese leier; met The Donald, 'n flou verhouding met die waarheid, skryf Currency News se SHIRLEY DE VILLIERS.
STEL jou dit voor, maar net as jy wil: Vladimir Putin en Donald J. Trump kry 'n liefdeskind.
'n Bullebak op die speelgrond met 'n voorliefde om die sandbak te beset, wat dán voetstampende kinderagtigheid en dán 'n sinistere kalmte toon. Die sterkman van die skool, wat geen meningsverskil verduur nie. Vir wie die waarheid net in 'n parallelle heelal bestaan; wanneer jy twyfel, skram weg, ontken, lieg. 'n Enfant terrible. ’n Paul Kagame.
As jy dink die analogie is absurd, kyk na Kagame se onderhoud dié week met CNN se Larry Madowo. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KONGO-SKANDAAL
As Putin en Trump ’n liefdeskind kon kry …
Op sy minste deel Rwanda se Paul Kagame 'n imperialistiese ambisie met die Russiese leier; met The Donald, 'n flou verhouding met die waarheid, skryf Currency News se SHIRLEY DE VILLIERS.
Deel
STEL jou dit voor, maar net as jy wil: Vladimir Putin en Donald J. Trump kry 'n liefdeskind.
'n Bullebak op die speelgrond met 'n voorliefde om die sandbak te beset, wat dán voetstampende kinderagtigheid en dán 'n sinistere kalmte toon. Die sterkman van die skool, wat geen meningsverskil verduur nie. Vir wie die waarheid net in 'n parallelle heelal bestaan; wanneer jy twyfel, skram weg, ontken, lieg. 'n Enfant terrible. ’n Paul Kagame.
As jy dink die analogie is absurd, kyk na Kagame se onderhoud dié week met CNN se Larry Madowo. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].
Verwante Artikels
Kagame se slim spel in Afrika
Só kan die Afrika-unie sy huis in orde kry
DRK: SA se invloed en prestige word ondermyn
Wêreld kyk verby vergrype in Afrika
VSA sê (vir eers) ja vir hulp van $95 biljoen
Kagame: what kind of Africa do we want to live in?
Deel
-
Deel
-
-
-
-
-
-
Volgende artikelShirley de Villiers
JoernalisShirley de Villiers is 'n voormalige adjunkredakteur van die Financial Mail en het meer as 'n dekade se ondervinding in joernalistiek.