ERGE VERLEENTHEID
DRK-konflik: SA se invloed en prestige word ondermyn
Suid-Afrika se invloed en prestige in Afrika en elders sal ernstig ondermyn word as die regering die soldate in die vredesmag aan die Demokratiese Republiek van die Kongo onttrek, meen MAX DU PREEZ. Wat egter nou daar gebeur, is ’n erge verleentheid en drastiese militêre optrede en diplomatieke intervensie is noodsaaklik.

Deel
SUID-AFRIKA boks al drie dekades lank ver bo sy gewigsafdeling op die internasionale verhoog, grotendeels danksy ons vreedsame oorgang van apartheid na demokrasie, die oproep van die naam van Nelson Mandela en ons moderne ekonomie.
Met die aardskuddende verandering in die internasionale geopolitiek ná Donald Trump se verkiesing gaan ons status as die leidende land op ons vasteland, die “poort na Afrika”, belangriker as ooit wees. As ons nie langer as ’n beduidende moondheid in Washington, Londen, Berlyn, Parys, New-Delhi, Moskou en Beijing gesien word nie, gaan daar met ons gemors word.
(Nigerië glo hulle ding met ons mee om die titel van die “leier van Afrika”, maar Nigerië het eintlik net ’n groot ekonomie – die land het 224 miljoen mense, vergeleke met Suid-Afrika se 60 miljoen – om mee te spog.)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Rwandese troepe beïndruk in Moz
Nuwe diktators vreet wêreld stuk vir stuk op
MKP slyp messe vir Cyril
SA se stem tel tóg nog
Kagame: what kind of Africa do we want to live in?
Wêreld kyk verby vergrype in Afrika
In-die-Kohli
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.