DIE 1980’s was 'n rowwe tyd in Suid-Afrika. Noodtoestande, sanksies, daaglikse gewelddadige massa-aksie, aanhoudings sonder verhoor, staatsmoordkommando’s. Apartheid was in sy doodsnikke, maar het krampagtig vasgeklou.
Dit was in dié atmosfeer dat 'n onverbonde, robuuste Afrikaanse koerant sy verskyning gemaak het met 'n handjievol dapper, bekwame pioniers en bitter min geld. In die aangesig van ’n vingerswaaiende PW Botha was ons onbeskaamd teen apartheid en geweld en vir onderhandeling, vrede en versoening.
In goeie Afrikaans...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
TERUG NA MONOKULTUUR
Vrye Weekblad: hamba kahle, sala hantle, au revoir, vaarwel!
Ons fade nie, ons fokof, 2.0. MAX DU PREEZ kondig die sluiting van Vrye Weekblad aan. Dit is die einde van ’n trotse era.
Deel
DIE 1980’s was 'n rowwe tyd in Suid-Afrika. Noodtoestande, sanksies, daaglikse gewelddadige massa-aksie, aanhoudings sonder verhoor, staatsmoordkommando’s. Apartheid was in sy doodsnikke, maar het krampagtig vasgeklou.
Dit was in dié atmosfeer dat 'n onverbonde, robuuste Afrikaanse koerant sy verskyning gemaak het met 'n handjievol dapper, bekwame pioniers en bitter min geld. In die aangesig van ’n vingerswaaiende PW Botha was ons onbeskaamd teen apartheid en geweld en vir onderhandeling, vrede en versoening.
In goeie Afrikaans...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].
Verwante Artikels
So Vry soos altyd, maar nie meer Gratis nie
Vrye Weekblad: ’n jaar van storm, drang en sukses
Joernaliste moet SA se brein suurstof gee
Twee begrafnisse en ’n hergeboorte
’n Nuwe mediamaatskappy binne 16 dae
Die doodsklok lui
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.