GEOPOLITIEK IS SIEK
Trump is die nuwe ‘one-man wrecking ball’
Donald Trump het nou die grootste breuk tussen Amerika en Europa sedert die Tweede Wêreldoorlog veroorsaak. Dit gaan Oekraïne duur te staan kom, maar, wonder MAX DU PREEZ, kan Suid-Afrika dalk daarby baat?
GEOPOLITIEK IS SIEK
Trump is die nuwe ‘one-man wrecking ball’
Donald Trump het nou die grootste breuk tussen Amerika en Europa sedert die Tweede Wêreldoorlog veroorsaak. Dit gaan Oekraïne duur te staan kom, maar, wonder MAX DU PREEZ, kan Suid-Afrika dalk daarby baat?
Deel
RUSLAND het Oekraïne op 24 Februarie 2022 binnegeval nadat hulle dié soewereine demokratiese staat se Crimea-streek reeds 10 jaar tevore geannekseer het.
“Neutrale” Finland en Swede het die vrese en ontsteltenis hieroor in Europa gedemonstreer deur daarna by Navo aan te sluit. Europa en die Biden-administrasie het sanksies teen Rusland ingestel en die internasionale strafhof kla pres. Vladimir Putin van oorlogsmisdade aan.
En daar kom Donald Trump, president van die magtigste Westerse staat, dié week en skaar hom by Putin, en sy administrasie beledig en dreig die Europese demokrasieë...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].
Verwante Artikels
Trump kan Oekraïne se ondergang wees
Rusland: Afrika wil nie net kant kies
Ekonomiese en buitelandse beleid soos olie, water
Die komende globale wanorde
Sterkman-fantasieë: Dit kan nét in mislukking eindig
Nuwe diktators vreet wêreld stuk vir stuk op
Westerse dominering taan, en dis nie sleg nie
Deel
-
Deel
-
-
-
-
-
-
Volgende artikelMax du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.