PRES. CYRIL RAMAPHOSA het Dinsdag (15 Junie) op televisie (https://www.dailymaverick.co.za/article/2021-06-15-president-ramaphosa-moves-south-africa-to-alert-level-three/) aan die nasie gesê dat daar “vertragings" en “terugslae" was met die verskaffing van entstowwe, maar dat dit nou weer op koers is.
Maar watse koers is dit?
Die president se verslag oor die entstofprogram was deurmekaar, en het skynbaar die regering se gebrek aan enige duidelike en samehangende strategie weerspieël...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.