AS Rooikappie in die klas was en Wolf ’n onderwyser, sou sy dalk vra: “Hoekom is die spieëls van die Hubble-ruimteteleskoop en die Suider-Afrikaanse Groot-teleskoop (SALT) in Sutherland dan so groot?”
“Om beter te kan sién, my kind.”
“Wolf, hoekom het die SKA-observatorium dan soveel skottel-antennas?”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.