Joshwin Sampson

Student

Joshwin Sampson is ’n boorling van George in die Suid-Kaap wat sy BA en honneurs in kommunikasiekunde aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf het. Hy doen tans ’n nagraadse diploma in onderwys aan die Rhodes-universiteit in Makhanda.

Vrye Denker

Skoolstelsel moet 30% kry, nie kinders nie

Vrye Denker

Minister, Afrikaans hoort hier!

Klubhuis
Gratis

Afrikaans is mý taal