Pierre de Vos

Konstitusionele regskenner

Pierre de Vos beklee die Claude Leon-stigting se leerstoel in grondwetlike regering en onderrig in grondwetlike reg. Hy het die grade B.Com. (Regte), LL.B. en LL.M. (cum laude) aan die Universiteit Stellenbosch, ’n LL.M. aan die Universiteit van Columbia in New York en ’n LL.D. aan die Universiteit van Wes-Kaapland verwerf.

Vrye Denker

Kom ons praat oor Zuma se advokate

Vrye Denker

KZN-hofbeslissing is ‘wetlik verkeerd’