Paradoksale Pynchon met ’n knypie sout

HAMBIDGE PRYS EN PIETS

Paradoksale Pynchon met ’n knypie sout

Ons literêre deskundige, JOAN HAMBIDGE, kyk na die werk van 'n uitdagende skrywer.

PARANOIA'S the garlic in life's kitchen, right: you can never have too much. — Thomas Pynchon

I

Die Amerikaanse skrywer Thomas Pynchon is ’n paradoks. Ofskoon hy sy privaatheid bewaar, weet ons geweldig baie van hom. Student aan die Cornell-universiteit, vreemde gebit, skrywer van sogenaamde mixed writing. “Famous and invisible at the same time,” soos Tony Tanner dit beskryf in sy studie Thomas Pynchon (Methuen: 1982)...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.