Het jy al ooit gaan sit om 'n gedig te skryf, net om te voel jou eie stem oortuig jou nie? Het jy al gewonder hoe om taal en ervaring in te span om jou stem toeganklik te maak?
Gaireyah Fredericks, wenner van die tweede prys in die Afrikaanse kategorie van die 2019 Avbob Poësiekompetisie, is 'n digter en kortverhaalskrywer. Sy is passievol daaroor om aspirantskrywers te help om hul eie, outentieke stemme te vind...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIGKUNS
Avbob: Kenner leer jou dig in jou eie stem
Volg 'n aanlyn kursus in digkuns en skryf vanjaar in vir Avbob se poësiekompetisie.
Deel
Hoe om jou outentieke stem te ontwikkel
Het jy al ooit gaan sit om 'n gedig te skryf, net om te voel jou eie stem oortuig jou nie? Het jy al gewonder hoe om taal en ervaring in te span om jou stem toeganklik te maak?
Gaireyah Fredericks, wenner van die tweede prys in die Afrikaanse kategorie van die 2019 Avbob Poësiekompetisie, is 'n digter en kortverhaalskrywer. Sy is passievol daaroor om aspirantskrywers te help om hul eie, outentieke stemme te vind...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Bundels wat met ’n digter se hart praat
Vat jy aan die mot se vlerke …
Gaan koop ’n digbundel! Of drie.
Om jou kastele in Spanje te sloop
Axelrad voel-voel nog na sy voetspoor
Don Delillo: Vallende man en 9/11
Deel
-
Deel