Van stinkafrikaners tot ’n Oscar-nominasie: Die #13 goed op ons radar

AGTERBLAD

Van stinkafrikaners tot ’n Oscar-nominasie: Die #13 goed op ons radar

Sampioenpoeier, pienk en poel- en pizzaplesier, 'n solobraai ... soos elke week is daar goed wat jy net nie kan misloop as jy wil bybly nie.

  • 07 Februarie 2025
  • Vrye Tyd
  • 4 min om te lees
  • artikel 15 van 23

#1 Komposdrom

Ons het dié week hierdie komposdrom van Builders Warehouse aangeskaf vir ons kombuisafval en hom buite die kombuisdeur staangemaak. Werk soos 'n bom vir:

vrugte- en groenteskille en -restekoffiemoer en teesakkieseierdoppeou broodgebruikte papierhanddoekekarton-eierhouers (opgeskeur)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.