Kry ’n papier. gratis in die pos

AANBOD VIR INTEKENARE

Kry ’n papier. gratis in die pos

As jy graag die eerste nuwe papieruitgawe van Vrye Weekblad wat ons vroeër vanjaar gedruk het in die pos wil kry, laat ons weet.

Hallo, liewe Vrye Weekblaaiers

Maande gelede (dit voel soos 'n ander lewe) het ons 'n papieruitgawe van Vrye Weekblad die lig laat sien. Dit was 'n paar weke voordat die staat van inperking afgekondig is. Ons was toe nog salig onbewus dat die Covid-19-tsunami ons so erg sou tref en ons lewens so heeltemal deurmekaar sou kom krap. 

Dit voel nou byna onwerklik dat ons span toe nog lekker saam met lesers by die Woordfees op Stellenbosch gekuier het. Die plan was om daarna ons lieflike papier. by 'n reeks ander feeste uit te deel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X