Bogronds of ondergronds, ’n goudmyn is ’n helse ding
WOENSDAG MET WILLEM

Onwettige mynbou maak dinge selfs moeiliker in 'n bedryf wat dikwels sukkel om kop bo water te hou, skryf WILLEM KEMPEN. Daar is ook weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
1. Na raming is meer as 7 000 strukture in informele nedersettings in Kaapstad en omgewing geraak deur die afgelope dae se stormweer. Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het aan News24 gesê meer as 70 woonbuurte het erg oorstroomde paaie en huise aangemeld: “Die reën is op die oomblik nog baie swaar. Ons het twee riviere wat hul walle oorstroom het, die Eerste- en die Liesbeekrivier, en ons verwag in die komende ure dat verskeie ander riviere en kanale dieselfde sal doen."
2. Sello Machitje, adjunkdirekteur van die departement van water en sanitasie, was gistermiddag steeds vermis nadat sy voertuig Maandagmiddag gekaap is. Dié voertuig is sedertdien in Alexandra in Johannesburg opgespoor, waar 'n verdagte in hegtenis geneem is vir die beweerde besit van 'n gesteelde en gekaapte voertuig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
7 goed wat jy vandag wil weet

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Wêreld vier twee Boerejood-susters
Liberals en die comrades in een kabinet?
Bunkers, onderdruktes en dating apps
Dié silwer vissie laat alles beter proe
Stokou moorde en ’n naamlose onheil
’n Bietjie krediet vir tuimelende Valke
Deel
-
Deel