In die weefsel van elke oomblik

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

In die weefsel van elke oomblik

Kan ons reuke onthou, en hoe lank duur 'n oomblik dan? Ons boekeredakteur wonder ook oor die volgende vier jaar.

Liewe vriende

Wie kan sy gedagtes hokslaan?

Zirk van den Berg het ’n boek geskryf oor sy en sy gesin se emigrasie na Nieu-Seeland, wat met baie pyn en ontbering gepaard gegaan het. Hierdie woorde van hom laat my regop sit: “… ek besef dat daar min vlakke, of dan nou aspekte, van die lewe is waaroor ek durf dink. ’n Hele klomp het vir my taboe geraak. Daar is net te veel emosionele sleur … Dinge gebeur, en die positiewe en negatiewe raak al hoe meer vervleg. In die weefsel van elke oomblik is die drade van hartseer.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.