Net ’n middel tot ’n doel: Is geld belangriker as geluk?

UIT DIE OOGPUNT VAN ’N KENNER

Net ’n middel tot ’n doel: Is geld belangriker as geluk?

Hoeveel geld is genoeg? En wat beteken geld in jou lewe? MAGDA WIERZYCKA, sakeaktivis, uitvoerende hoof van die batebestuursgroep Sygnia en een van die rykste vroue in Suid-Afrika, dink diep na oor haar verhouding met geld.

VROEËR die week het Bruce Whitfield my genooi om op 702 se Make Money Monday oor geld te praat. ’n Lys vrae is vooraf aan my gestuur, maar in Whitfield se wêreld is dit slegs 'n vae aanduiding van wat dalk gevra sal word.

Ek het die vrae deurgelees, en omdat ek oor die antwoorde moes dink, het ek besluit ek kan dit net sowel in hierdie rubriek deel.

Wat is geld? Vir my is geld net 'n middel tot 'n doel – om die lewe te lei wat jy wil lei, jou kinders die beste moontlike opvoeding te gee, met avontuurvakansies te gaan, en om gemaklik af te tree. Geld is nie op sigself 'n doelwit nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.