DIT is redelik algemeen vir ’n uitvoerende hoof om die rol van ’n nie-uitvoerende direkteur as sy volgende pos te aanvaar, om korporatiewe spiere in die raadsaal te bult en die sosiale aspek te geniet wat daarmee gepaard gaan.
Maar dit sou nie vir Michael Jordaan vergenoegdheid verskaf nie. Hy was wel net 46 toe hy FNB ná tien jaar verlaat het, maar vir ses van die tien jaar het hy tussen sy woonstel in Melrose Arch en sy vrou en drie dogters in Stellenbosch gependel.
“Party mense sal sê ek’s semi-afgetree, maar ons moet regtig ’n nuwe woord daarvoor kry. By FNB het ek geen werk-lewe-balans gehad nie, en ’n mens kan net so lank daarmee volhou,” het hy aan ons susterpublikasie Financial Mail gesê...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.