Geldskieters: Die aasvoëls in ons midde

SKULDLOKVAL

Geldskieters: Die aasvoëls in ons midde

Meer as die helfte van die 7.8 miljoen Suid-Afrikaners met ongesekureerde krediet kan nie hul skuld betaal nie. Dit is ’n gebroke stelsel, en dit lyk asof niemand omgee nie, skryf ROB ROSE.

NAEEM Badat is nie jou tipiese skansfondsbestuurder nie. Hy het sy honneursgraad in ekonomie cum laude geslaag en daarna sy loopbaan as ontleder by Investec begin. Daarna was hy fondsbestuurder by Visio Capital.

In November 2018 het hy en twee vooraanstaande ontleders by SBG Securities, Vincent Anthonyrajah en Musa Malwandla, hul eie besigheid, Differential Capital, begin.

Hul eerste groot navorsingsverslag is verlede week gepubliseer; 48 bladsye oor die bedryf vir ongesekureerde lenings, wat hulle as “wanfunksioneel” en ’n “bedreiging vir die gemeenskap” bestempel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X