Coronavirus: hoekom Suid-Afrika nou ’n welvaartbelasting nodig het

RYKES KAN LAS VERLIG

Coronavirus: hoekom Suid-Afrika nou ’n welvaartbelasting nodig het

Die gevolge van die Covid-19-inperking moet nog ten volle bepaal en verstaan word. Van een ding kan ons egter taamlik seker wees: In Suid-Afrika sal die impak daarvan deur die land se ongelykhede bepaal word. Ongelyke welvaart maak nou meer as ooit saak, skryf AROOP CHATTERJEE, AMORY GETHIN en LÉO CZAJKA.

  • 08 Mei 2020
  • Ekonomie & Geldsake
  • 8 min om te lees
  • artikel 12 van 27
  • Aroop Chatterjee & Amory Gethin & Leo Czajka

DIE gevolge van die Covid-19-inperking moet nog ten volle bepaal en verstaan word. Van een ding kan ons egter taamlik seker wees: In Suid-Afrika sal die impak daarvan deur die land se ongelykhede bepaal word.

Ons studie (https://www.wits.ac.za/scis/publications/working-papers/) bepaal dat die helfte van die volwasse bevolking met byna nul spaargeld oorleef, terwyl 3,500 individue 15% van die land se welvaart besit. Die reaksie op die krisis moet hierdie feit in ag neem om die land se kwesbaarstes te help, terwyl fiskale volhoubaarheid steeds beskerm word.

Op grond van ons nuwe studie oor ongelyke welvaart in Suid-Afrika stel ons voor dat ’n progressiewe solidariteitswelvaartbelasting ingestel word. Dit sal die fiskale las van huidige intervensies plaas op diegene wat veral in staat is om te betaal...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.