SUID-AFRIKANERS is al langer as twee maande agter Covid-19 se slotte en grendels.
Dit hou in dat ’n groot deel van die land se professionele werkerskorps – netjies uitgevat van die middellyf af boontoe, maar met pajamabroeke en pantoffels aan ondertoe – voor rekenaarskerms hul dagtake verrig. En dikwels te midde van jillende kinders en blaffende honde.
Sommige dienste kan egter nie via Zoom, Skype, e-pos of WhatsApp-groepe gelewer word nie. Daarom het diegene wat werk doen wat as noodsaaklik geklassifiseer is (soos ingevolge regulasies in die Staatskoerant uiteengesit) op hul gewone poste gebly toe die nasionale staat van inperking op 27 Maart 2020 van krag geword het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.