Eskom: die mega-krok

BEURTKRAG GAAN BLY

Eskom: die mega-krok

Eskom voorsien meer as 94% van Suid-Afrika se elektrisiteit. En Eskom is gebreek. Die regering het al in 1998 geweet hier kom moeilikheid en het gekies om dit te ignoreer, skryf JAMES-BRENT STYAN. Hy werp lig op presies hoe die land in hierdie situasie beland het.

SUID-AFRIKANERS kan nog vir minstens die volgende 10 jaar beurtkrag verwag. Dit is die waarheid. En dít is nou as alles goed gaan vorentoe.

Ongelukkig is die storie tot dusver allermins goed.

Op 14 Augustus 2020 sal die mega-kragstasie-konstruksieprojek bekend as Medupi al 13 jaar aan die gang wees – die sooispitplegtigheid was op 14 Augustus 2007 in Lephalale. Eskom het op daardie dag gesê dié kragstasie met ses eenhede sal teen 2015 voltooi wees teen ’n geraamde koste van R70 biljoen. Teen Augustus 2019 was die koste ’n geskatte R234 biljoen en is voorsien dat dié projek eers teen 2021 voltooi sal wees...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.