WÊRELDWYE en plaaslike gebeure oor die volgende paar weke kan ’n bepalende rol speel om bewegings in plaaslike finansiële markte – sowel as Suid-Afrikaanse sake- en verbruikersvertroue – vir die afsienbare toekoms te beïnvloed. Die eerste belangrike gebeurtenis was die aankondiging vandeesweek van die regering se ekonomiese herstelplan vir Suid-Afrika.
Die aanloop tot die uiteindelike aankondiging van die plan het ook weer bevestig dat die stand van staatsfinansies aan die voorpunt van regeringsbeplanning behoort te wees.
Het ons geld hiervoor? ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.