#DOPBEDONNERD NR. 3 | Skink, drink en rinkink

PROST

#DOPBEDONNERD NR. 3 | Skink, drink en rinkink

Wyn, wortelkoek en ’n vuurwarm rum maak hulle opwagting in die derde uitgawe van #Dopbedonnerd, waar goeie drank, goeie musiek en goeie skrywers vir jou plesier bymekaarkom. Saamgestel deur ANNELIZE VISSER.

My naam is Borrelflerrie

Hulle hoem haar Borrelflerrie omdat sy so lief is vir vonkelwyn, skryf Carina Diedericks-Hugo. Maar dit strek veel dieper as dit.

Ek dink ek is so lief vir sjampanje omdat dit my aan my ma laat dink. Sy is blond en mooi en sprankelend en bring lig en liefde. Met my gradeplegtigheid het sy vir my ’n verrassingspartytjie in ’n klein restaurant in Stellenbosch gehou. Sy het spesiaal dat hulle J.C. le Roux se Le Domaine skink, want haar jongste met die voorliefde vir ekstra vakke het in haar eerste jaar een aand ontroosbaar in Decameron-restaurant aan die huil gegaan, oortuig sy sou nie alles deurkom nie. My ma het gesê alles gaan oukei wees en ons gaan eendag saam sit en vonkelwyn drink met ’n graad agter my naam. Die aand van my gradeplegtigheid het ek en sy op die trappies gesit en sonder om iets te sê ons glase gelig en geklink...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.