“My vriend Fanie sê die Suid-Afrikaanse ekonomie is soos ’n skorokoro-taxi wat op pad is om by ’n afgrond af te jaag, maar gelukkig gaan die petrol op wees voor ons daar uitkom.”
Fanie, ja, daar is nie juis goeie nuus nie. Ons moet ook onthou dat die land se ekonomie, die staat en die regering drie verskillende dinge is, selfs al is die onderskeid nie altyd so duidelik nie. Maar ja, dit gaan sleg met al drie van hulle.
Om by jou beeld te probeer bly: As die taxi die ekonomie is, dan is ons almal as inwoners van die land die insittendes van daardie taxi. Die staat is die pad waarop die taxi ry, en die regering is die spietkop wat deur die insittendes verkies word om seker te maak die taxi hou by die reëls van die pad...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.