Biden, entstof en ekonomiese oplewing

2020: TEN EINDE

Biden, entstof en ekonomiese oplewing

Dis goed om te weet mens kan nog aangenaam verras word oor die ekonomie, skryf HUGO PIENAAR.

MET een van die uitdagendste jare in die onlangse geskiedenis wat einde se kant toe staan, lyk dit of daar stadigaan tog lig aan die einde van die tonnel is wat die plaaslike ekonomiese vooruitsigte betref. Soos ons nou sien in vele lande wat weer sekere beperkings op beweging en ekonomiese aktiwiteit instel, is die pad tot volkome herstel egter besaai met 'n klompie slaggate en spykers wat die reis kan vertraag.

Tog was daar die laaste week of so 'n paar noemenswaardige internasionale en plaaslike gebeure wat kan help om die ekonomiese herstel in die wêreld en Suid-Afrika aan te wakker.

Groter wêreldstabiliteit met Biden aan die stuur?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.