Senekal en Brackenfell: Die sentrum is onder druk

NOG ’N DAG IN SUID-AFRIKA

Senekal en Brackenfell: Die sentrum is onder druk

MAX DU PREEZ skryf oor sosiale samehorigheid, die EFF se kriptoniet, en ontleed watter rol die verswakkende ekonomiese en ander politieke akteurs speel. Stuur Suid-Afrika op 'n lae-intensiteit-burgeroorlog af?

ARMOEDE en werkloosheid word algemeen gesien as Suid-Afrika se grootste probleme. Maar die grootste werklike bedreiging is onstabiliteit – die gevaar van wydverspreide onrus, selfs 'n lae-intensiteit-burgeroorlog met ras as botoon.

Dus, 'n gebrek aan sosiale samehorigheid, die veelbesproke social cohesion.

Die botsings tussen wit inwoners en swart EFF-ondersteuners in Senekal en nou Brackenfell het die rooi ligte laat flikker. Is dit 'n teken dat rassebotsings ons voorland is?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X