#DOPBEDONNERD Nr. 5 | Drinkesusters raak wilderer

SALUD

#DOPBEDONNERD Nr. 5 | Drinkesusters raak wilderer

In die vyfde uitgawe van #Dopbedonnerd (met ’n klankbaan) ontmoet ons waardige drinkesusters soos MICHÈLE MEYER, RENÉE RAUTENBACH CONRADIE en CORNELIA BADENHORST. En wat drink ons? Swartland-versamelwyn by 'n fabriek-piekniek, Lowerland Tolbos Tannat, pienk gin, whiskey sours, Babylonstoren se Bitter Lekker, en eau de vie, van Dalla Cia Grappa tot Wilderer. Daarna raak dit wilderer ... Saamgestel deur ANNELIZE VISSER.

’T Voetpad na nirvana in die ’burbs

By 'n fabriek in Koedoespoort in Pretoria se industriële gebied woon Michèle Meyer 'n sononder-piekniek by en tjorts respekvol op die lewe, oorlewing en die wonder van wynmaak.

Die N1-Noord se Vrydagmiddagverkeer Moot toe vertel mense is gatvol vir die week. Dis tjailatyd, skink-’n-drienk-tyd. Vragmotorbestuurders vat kanse, oorlaaide bakkievragte bouers staar voor hulle uit en wroemwoede dreig deurgaans. Deur die tolhek, om die sirkel woerts ons weg uit die grootpad-gewolt...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X