Tussen die puin vind Tito redes om weer hoop vir die ekonomie te hê

M-BOER-WENI

Tussen die puin vind Tito redes om weer hoop vir die ekonomie te hê

Die nasionale begroting het vandeesweek die rekords laat tuimel: Die begrotingstekort is die hoogste nóg. Die skuldlas is die swaarste vandat ons alles in rande betaal. En staatsbesteding is nou ’n groter deel van die ekonomie as wat enigeen kan onthou, skryf TJ STRYDOM.

ENIGE rugbyspannetjie wat halftyd na so ’n telbord moet kyk, sal aan hul lemoenskyfies verstik, aan die tjank raak en solank planne begin maak om volgende jaar sokker te speel. Dink dan net hoe dit staatsamptenare en ekonome uit die slaap gaan hou.

Nou hoekom is dit dan dat hierdie begroting – in die middel van ’n verlammende pandemie, en minder as ’n jaar nadat Suid-Afrika se skuld na rommelstatus afgegradeer is – die belastingbetaler tog hoop behoort te gee?

Die kort antwoord: Die kabinetslid wat die dokument laat opstel het, weet iets van boerdery. (Die langer antwoord kom later.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.