Die befaamde beleggingsbeer Jim Chanos se mening oor 'n motorvervaardiger het DEON GOUWS se besoek aan 'n konferensie in New York in 2016 die duurste een van sy lewe gemaak.
IN November 2016 het ek die duurste konferensie van my lewe in New York bygewoon. Nie omdat die konferensie besonder hoog geprys was, of die feit dat dit ’n oorsese reis behels het nie … daar’s ietwat meer aan die storie as dit.
Die tema van die dag sal redelik droog klink vir enigiemand wat nie in die finansiële bedryf werk nie: Die fokus was naamlik op bewysgebaseerde beleggings, synde ’n benadering gegrond op empiriese navorsing en die langtermyn observasie van hoe markte funksioneer.
Soos met enige konferensie was daar enkele hoogtepunte, ’n paar vrotterige voorleggings, en heelparty bydraes wat grootliks vergetenswaardig was. Maar een sessie wat ek altyd sal onthou, was ’n gesprek tussen die befaamde beleggingsbeer Jim Chanos (na wie iemand eenmaal as die “LeBron James van kortverkope” verwys het) en die opkomende finansiële ghoeroe Patrick O’Shaughnessy...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
BERE VS. BULLE
Tesla: ’n tirade met ongelukkige gevolge
Die befaamde beleggingsbeer Jim Chanos se mening oor 'n motorvervaardiger het DEON GOUWS se besoek aan 'n konferensie in New York in 2016 die duurste een van sy lewe gemaak.
Deel
IN November 2016 het ek die duurste konferensie van my lewe in New York bygewoon. Nie omdat die konferensie besonder hoog geprys was, of die feit dat dit ’n oorsese reis behels het nie … daar’s ietwat meer aan die storie as dit.
Die tema van die dag sal redelik droog klink vir enigiemand wat nie in die finansiële bedryf werk nie: Die fokus was naamlik op bewysgebaseerde beleggings, synde ’n benadering gegrond op empiriese navorsing en die langtermyn observasie van hoe markte funksioneer.
Soos met enige konferensie was daar enkele hoogtepunte, ’n paar vrotterige voorleggings, en heelparty bydraes wat grootliks vergetenswaardig was. Maar een sessie wat ek altyd sal onthou, was ’n gesprek tussen die befaamde beleggingsbeer Jim Chanos (na wie iemand eenmaal as die “LeBron James van kortverkope” verwys het) en die opkomende finansiële ghoeroe Patrick O’Shaughnessy...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikelDeon Gouws
BeleggingsbestuurderDeon Gouws is die beleggingshoof by Credo Wealth in Londen. Hy is ook die skrywer van ‘... And Nothing But the Truth?', 'n boek oor die Hansie Cronjé-drama.